Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kneusplek
kneusplek [boodskap #141588] Thu, 20 April 2023 07:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kneusplek
Afbreking: kneus•plek
Samestelling: kneus + plek


Selfstandige naamwoord: kneusplek
Meervoud: kneusplekke
Verkleinwoord: kneusplekkie
Meervoud van verkleining: kneusplekkies

Betekenis:
• 'n Besering waar die weefsel onder die vel gekneus is. 'n Toe wond wat dikwels as 'n blou kol manifesteer.

Gebruik:
• Ná die ongeluk was sy hele lyf vol kneusplekke.

Sinoniem:
• kneusings
• kneuswond
• stampplek

Vertaling:
Engels: bruise, contusion
Nederlands: kneuzing, blauwe plek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spat
Volgende onderwerp: kneus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 17:24:58 UTC 2024