Semities [boodskap #141586] |
Wed, 19 April 2023 17:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Semities
Afbreking: Se•mi•ties
Samestelling: Semiet + -ies
Byvoeglike naamwoord: Semities
Attributief: Semitiese
Betekenis:
• Betreffende die Semiete, die afstammelinge van Sem (wat as die voorvader van die Jode beskou word).
• Betreffende die Afro-Asiatiese taalfamilie wat Hebreeus, Aramees en Arabies insluit.
Gebruik:
• Kennis van die Semitiese wêreld help om die Ou-Testamentiese tekste in die regte konteks te sien.
• Ongeveer 270 miljoen mense in Noord-Afrika, die Midde-Ooste, die Horing van Afrika en Malta praat Semitiese tale.
Antoniem:
• anti-semities
Vertaling:
Engels: Semitic
Nederlands: Semitisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|