Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aartappelslaai
aartappelslaai [boodskap #141583] Wo, 19 April 2023 13:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Aartappelslaai
Aartappelslaai
aartappelslaai
Afbreking: aar•tap•pel•slaai
Samestelling: aartappel + slaai


Selfstandige naamwoord: aartappelslaai
Meervoud: aartappelslaaie
Verkleinwoord: aartappelslaaitjie
Meervoud van verkleining: aartappelslaaitjies

Betekenis:
• 'n Slaai van gekookte aartappels met 'n bypassende sous.

Gebruik:
• Ma maak 'n aartappelslaai om saam met die braaivleis te geniet.

Hiperoniem:
• slaai

Afgelei:
• aartappelslaaibak

Vertaling:
Engels: potato salad
Nederlands: aardappelsalade

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sonskerm
Volgende onderwerp: vleisrooster
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 23:46:43 MGT 2024