Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sonskerm
sonskerm [boodskap #141582] Wed, 19 April 2023 12:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sonskerm
Afbreking: son•skerm
Samestelling: son + skerm


Selfstandige naamwoord: sonskerm
Meervoud: sonskerms
Verkleinwoord: sonskermpie
Meervoud van verkleining: sonskermpies

Betekenis:
• 'n Skerm wat die ergste son afkeer; sonkap.
• Olie of room om die vel teen sonbrand te beskerm; sonbrandolie.

Gebruik:
• Hulle slaan 'n sonskerm op die strand op.
• Die strand is vol blink lywe wat met sonskerm gesmeer is.

Afgelei:
• sonskermmiddel
• sonskermroom

Vertaling:
Engels: sun shield, sun screen, awning; suntan oil
Nederlands: zonnescherm; zonnebrandolie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Bulgarye
Volgende onderwerp: aartappelslaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 16:55:52 UTC 2024