Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Bulgarye
Bulgarye [boodskap #141581] Wed, 19 April 2023 07:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Ligging van Bulgarye in Europa.
Ligging van Bulgarye in Europa.
Die vlag van Bulgarye.
Die vlag van Bulgarye.
Bulgarye
Afbreking: Bul•ga•ry•e


Pleknaam: Bulgarye

Betekenis:
• 'n Land in Suidoos-Europa, amptelik die Republiek Bulgarye.

Gebruik:
Bulgarye se hoofstad is Sofia.

Verwant:
• Bulgaar
• Bulgaars

Vertaling:
Engels: Bulgaria
Nederlands: Bulgarije

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: serfyn
Volgende onderwerp: sonskerm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 16:45:24 UTC 2024