Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » serfyn
serfyn [boodskap #141580] Tue, 18 April 2023 20:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Serafyn.
'n Serafyn.
serfyn
Afbreking: ser•fyn


Selfstandige naamwoord: serfyn
Meervoud: serfyne
Verkleinwoord: serfyntjie
Meervoud van verkleining: serfyntjies

Betekenis:
• 'n Klein huisorrel wat baie soos 'n trekklavier klink.

Gebruik:
• Die kerk se serfyn het intussen boedel oorgegee en 'n nuwe orrel was dringend nodig.

Sinoniem:
• harmonium
• traporrel

Vertaling:
Engels: pump organ, seraphine, harmonium
Nederlands: harmonium, traporgel

Nota:
• Vir die engel, sien "serafyn".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beheerraad
Volgende onderwerp: Bulgarye
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 16:51:49 UTC 2024