beheerraad [boodskap #141579] |
Tue, 18 April 2023 19:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beheerraad
Afbreking: be•heer•raad
Samestelling: beheer + raad
Selfstandige naamwoord: beheerraad
Meervoud: beheerrade
Verkleinwoord: beheerraadjie
Meervoud van verkleining: beheerraadjies
Betekenis:
• 'n Raad wat beheer uitoefen en besluite neem.
Gebruik:
• Die saak is vir besluitneming na die beheerraad verwys.
Sinoniem:
• administrasie
• beheerliggaam
• bestuur
Afgelei:
• beheerraadstelsel
Vertaling:
Engels: governing board
Nederlands: beheerraad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|