veelrassig [boodskap #141578] |
Di, 18 April 2023 18:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
veelrassig
Afbreking: veel•ras•sig
Samestelling: veel + ras + -ig
Byvoeglike naamwoord: veelrassig
Attributief: veelrassige
Betekenis:
• Wat uit verskeie rasse bestaan; 'n mengelmoes van etnisiteite.
Gebruik:
• Suid-Afrika se eerste veelrassige algemene verkiesing het in 1994 plaasgevind.
Sinoniem:
• veelvolkig
Antoniem:
• eenrassig
Afgelei:
• veelrassigheid
Vertaling:
Engels: multiracial, racially mixed
Nederlands: multiraciaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|