Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opvoustoel
opvoustoel [boodskap #141575] Di, 18 April 2023 12:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Opvoustoel.
'n Opvoustoel.
opvoustoel
Afbreking: op•vou•stoel
Samestelling: opvou + stoel


Selfstandige naamwoord: opvoustoel
Meervoud: opvoustoele
Verkleinwoord: opvoustoeltjie
Meervoud van verkleining: opvoustoeltjies

Betekenis:
• 'n Stoel wat opgevou kan word (sodat dit maklik weggebêre of rondgedra kan word).

Gebruik:
• Bring 'n opvoustoel of kussing saam.

Vertaling:
Engels: folding chair, fold-up chair
Nederlands: klapstoel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: strandstoel
Volgende onderwerp: houtskool
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 23:43:23 MGT 2024