strandstoel [boodskap #141574] |
Tue, 18 April 2023 11:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
strandstoel
Afbreking: strand•stoel
Samestelling: strand + stoel
Selfstandige naamwoord: strandstoel
Meervoud: strandstoele
Verkleinwoord: strandstoeltjie
Meervoud van verkleining: strandstoeltjies
Betekenis:
• 'n Gemaklike stoel waarin 'n mens op die strand kan sit en ontspan.
Gebruik:
• Sy sit op 'n strandstoel met 'n drankie in die hand terwyl sy na die verbykomende skepe staar.
Vertaling:
Engels: beach chair
Nederlands: strandstoel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|