seeskulp [boodskap #141572] |
Di, 18 April 2023 10:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
seeskulp
Afbreking: see•skulp
Samestelling: see + skulp
Selfstandige naamwoord: seeskulp
Meervoud: seeskulpe
Verkleinwoord: seeskulpie
Meervoud van verkleining: seeskulpies
Betekenis:
• Die uitwendig skelet van 'n seelewende weekdier.
Gebruik:
• Sy het 'n mooi seeskulp op die strand opgetel.
Vertaling:
Engels: seashell, marine shell
Nederlands: zeeschelp
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|