Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » strandsak
strandsak [boodskap #141570] Tue, 18 April 2023 09:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
strandsak
Afbreking: strand•sak
Samestelling: strand + sak


Selfstandige naamwoord: strandsak
Meervoud: strandsakke
Verkleinwoord: strandsakkie
Meervoud van verkleining: strandsakkies

Betekenis:
• 'n Sak wat teen son, water en sand bestand is en op 'n stand gebruik kan word.

Gebruik:
• Sy koop 'n kleurvolle strandsak by 'n stalletjie voor die strand.

Vertaling:
Engels: beach bag
Nederlands: strandtas, strandzak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sonbrandolie
Volgende onderwerp: plakkie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 16:53:16 UTC 2024