sonhoed [boodskap #141568] |
Di, 18 April 2023 09:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sonhoed
Afbreking: son•hoed
Samestelling: son + hoed
Selfstandige naamwoord: sonhoed
Meervoud: sonhoede
Verkleinwoord: sonhoedjie
Meervoud van verkleining: sonhoedjies
Betekenis:
• 'n Hoed met 'n breë rand om die gesig teen son te beskerm.
Gebruik:
• Onthou om jou donkerbril en sonhoed saam te vat stand toe.
Vertaling:
Engels: sun hat
Nederlands: zonnehoed
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|