Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vleisbraai
vleisbraai [boodskap #141567] Di, 18 April 2023 09:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vleisbraai
Afbreking: vleis•braai
Samestelling: vleis + braai


Werkwoord: braai vleis, vleisbraai
Verlede tyd: het vleisgebraai

Betekenis:
• Om vleis te braai.

Gebruik:
• Ons braai vanaand vleis.
• Die weer is perfek vir vleisbraai.
• Ons het so ewe rustig vleisgebraai, toe begin dit skielik te reën.

Afgelei:
• vleisbraai-aand
• vleisbraaiery
• vleisbraaiplek

Verwant:
• braaivleis (s.nw.)

Vertaling:
Engels: to barbecue
Nederlands: barbecueën

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontspannend
Volgende onderwerp: sonhoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 23:36:38 MGT 2024