Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontspannend
ontspannend [boodskap #141566] Ma, 17 April 2023 19:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontspannend
Afbreking: ont•span•nend
Samestelling: ontspan + -end


Byvoeglike naamwoord: ontspannend
Attributief: ontspannende

Betekenis:
• Wat spanning verminder; 'n mens laat ontspan.

Gebruik:
• Ek luister graag na ontspannende musiek.

Sinoniem:
• bevrydend
• diastolies
• kalmerend
• rusgewend

Vertaling:
Engels: relaxing
Nederlands: ontspannend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van ontspan.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: snelboot
Volgende onderwerp: vleisbraai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 01:35:30 MGT 2024