snelboot [boodskap #141565] |
Ma, 17 April 2023 18:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
snelboot
Afbreking: snel•boot
Samestelling: snel + boot
Selfstandige naamwoord: snelboot
Meervoud: snelbote
Verkleinwoord: snelbootjie
Meervoud van verkleining: snelbootjies
Betekenis:
• 'n Vinnige, maar relatief klein boot wat met 'n motor (of motors) aangedryf word.
Gebruik:
• Ouboet het sy eie opgewarmde snelboot gebou en dit die Spuitpoep II gedoop.
Sinoniem:
• motorboot
• resiesboot
• spoedboot
Vertaling:
Engels: speedboat
Nederlands: snelboot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|