interneer [boodskap #141560] |
Mon, 17 April 2023 11:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
interneer
Afbreking: in•ter•neer
Samestelling: intern + -eer
Werkwoord: interneer
Verlede tyd: het geïnterneer
Betekenis:
• Om 'n verpligte blyplek aan te wys.
Gebruik:
• Die politieke gevangenes is in 'n konsentrasiekamp geïnterneer.
Sinoniem:
• inhok
• inperk
• opsluit
Afgelei:
• internaat
• internering
Vertaling:
Engels: to intern
Nederlands: interneren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|