onbeslis [boodskap #141558] |
Mon, 17 April 2023 10:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onbeslis
Afbreking: on•be•slis
Samestelling: on- + beslis
Byvoeglike naamwoord: onbeslis
Attributief: onbesliste
Betekenis:
• Wat onseker is; sonder 'n duidelike beslissing.
Gebruik:
• Die krieketwedstryd het onbeslis geëindig.
• Die regter het 'n onbesliste uitspraak gelewer.
Sinoniem:
• onafgehandel
• onbepaald
• onopgelos
• onseker
• onuitgemaak
Afgelei:
• onbeslisbaar
• onbeslistheid
Vertaling:
Engels: undecided, undetermined
Nederlands: onbeslist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|