Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rukwind
rukwind [boodskap #141557] Ma, 17 April 2023 09:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rukwind
Afbreking: ruk•wind
Samestelling: ruk + wind


Selfstandige naamwoord: rukwind
Meervoud: rukwinde
Verkleinwoord: rukwindjie
Meervoud van verkleining: rukwindjies

Betekenis:
• 'n Wind wat nie egalig nie, maar met onstuimige rukke en stote waai.

Gebruik:
• 'n Skielike rukwind het die sinkplate van die huis se dak afgewaai.

Sinoniem:
• windstoot
• windvlaag

Vertaling:
Engels: gust of wind, squall
Nederlands: rukwind

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deeltjiewerkwoord
Volgende onderwerp: onbeslis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 01:31:55 MGT 2024