tierboskat [boodskap #141553] |
So, 16 April 2023 17:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tierboskat
Afbreking: tier•bos•kat
Samestelling: tier + boskat
Selfstandige naamwoord: tierboskat
Meervoud: tierboskatte
Verkleinwoord: tierboskatjie
Meervoud van verkleining: tierboskatjies
Betekenis:
• 'n Wildekat van Afrika, Felis/ Leptailurus serval.
Gebruik:
• Die tierboskat is slank met lang bene, 'n klein kop, ovaalvormige ore en 'n rooigeel pels wat met swart kolle oortrek is.
Vertaling:
Engels: serval
Nederlands: serval
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|