lynsaad [boodskap #141552 ]
So, 16 April 2023 16:29
Leksikograaf
Boodskappe: 20799Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Lynsaad in 'n bottel.
lynsaad
Afbreking: lyn•saad
Samestelling: lyn + saad
Selfstandige naamwoord: lynsaad
Meervoud: lynsade
Verkleinwoord: lynsaadjie
Meervoud van verkleining: lynsaadjies
Betekenis:
• Die saad van vlas.
Gebruik:
• Lynsaad het talle gebruike: lynolie word daaruit gepers vir die behandeling van hout en dit word ook gekook vir die maak van lakseermiddels.
Sinoniem:
• vlassaad
Afgelei:
• lynsaadolie
Vertaling:
Engels: linseed, flaxseed
Nederlands: lijnzaad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.