Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitsinnig
uitsinnig [boodskap #141549] Sun, 16 April 2023 10:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitsinnig
Afbreking: uit•sin•nig
Samestelling: uit + sinnig


Byvoeglike naamwoord: uitsinnig
Attributief: uitsinnige

Betekenis:
• Om buite jou sinne te wees; half mal.

Gebruik:
• Want as ons uitsinnig is, is dit tot eer van God; en as ons by ons verstand is, is dit om julle ontwil. [2 Korinthiërs 5:13]

Sinoniem:
• gek
• mal
• rasend
• uitsinnig
• waansinnig

Afgelei:
• uitsinnigheid

Vertaling:
Engels: mad, insane, crazy, senseless, beyond one's self
Nederlands: uitzinnig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: herrangskik
Volgende onderwerp: deeltjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 17:09:54 UTC 2024