Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » herrangskik
herrangskik [boodskap #141548] Sun, 16 April 2023 09:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
herrangskik
Afbreking: her•rang•skik
Samestelling: her- + rangskik


Werkwoord: herrangskik
Verlede tyd: het herrangskik

Betekenis:
• Om weer/anders te rangskik; in 'n ander volgorde plaas.

Gebruik:
• Die president herrangskik sy kabinet.

Sinoniem:
• herorganiseer

Afgelei:
• herrangskikking
• herrangskikte

Vertaling:
Engels: to rearrange, reorder
Nederlands: herrangschikken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: balanseer
Volgende onderwerp: uitsinnig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 16:48:21 UTC 2024