formeer [boodskap #141544] |
Fri, 14 April 2023 11:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
formeer
Afbreking: for•meer
Werkwoord: formeer
Verlede tyd: het geformeer
Betekenis:
• (deftig) Om te vorm.
Gebruik:
• Hy wat die berge formeer en die wind skep en aan die mens sy gedagte bekend maak, HERE, God van die leërskare, is sy Naam! [Amos 4:13]
Sinoniem:
• bou
• maak
• ontwikkel
• opbou
• saamstel
• skep
• vorm
Antoniem:
• deformeer
Afgelei:
• konformeer
• reformeer
• transformeer
Verwant:
• formasie
• formeerder
• formering
Vertaling:
Engels: to form
Nederlands: formeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|