koelweg [boodskap #141542] |
Vr, 14 April 2023 08:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
koelweg
Afbreking: koel•weg
Samestelling: koel + -weg
Bywoord: koelweg
Betekenis:
• Op 'n koel manier. Baie rustig en sonder emosie.
Gebruik:
• Sy kyk koelweg na hom, maar sy gesig is niksseggend en verraai nie wat deur sy gedagtes gaan nie.
Sinoniem:
• doodluiters
• ongeërg
• onverskillig
Vertaling:
Engels: coolly
Nederlands: koelweg
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|