Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dreineer
dreineer [boodskap #141541] Do, 13 April 2023 20:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dreineer
Afbreking: drei•neer
Samestelling: drein + -eer


Werkwoord: dreineer
Verlede tyd: het gedreineer

Betekenis:
• Om 'n vloeistof te laat af- of uitloop.

Gebruik:
• Haal die koeksisters uit, dreineer die oortollige olie en dompel dit in koue stroop.

Sinoniem:
• drooglê
• uitloop
• uitpomp
• uitsuig
• uitsyfer
• uitsypel

Antoniem:
• oorstroom

Afgelei:
• dreineerbuis
• dreineerder
• dreineergat
• dreineerpomp
• dreineerprop
• dreineersloot
• dreineerstelsel
• dreineervoor
• dreineerwater
• dreinering
• wegdreineer

Vertaling:
Engels: to drain
Nederlands: leeglopen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontbeen
Volgende onderwerp: koelweg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 01:28:48 MGT 2024