Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontbeen
ontbeen [boodskap #141540] Do, 13 April 2023 19:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontbeen
Afbreking: ont•been
Samestelling: ont- + been


Werkwoord: ontbeen
Verlede tyd: het ontbeen
Teenwoordige deelwoord: ontbeende

Betekenis:
• Om die bene uit vleis, of die grate uit vis te verwyder.

Gebruik:
• Sy ontbeen die skaapboud.

Vertaling:
Engels: to debone
Nederlands: uitbenen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beslissend
Volgende onderwerp: dreineer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 01:38:55 MGT 2024