beslissend [boodskap #141539] |
Do, 13 April 2023 15:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beslissend
Afbreking: be•slis•send
Samestelling: beslis + -end
Byvoeglike naamwoord: beslissend
Vergrotende trap: beslissender
Oortreffende trap: beslissendste
Attributief: beslissende
Partitief: beslissends
Betekenis:
• Wat bepaal hoe iets gaan eindig; die deurslag gee.
Gebruik:
• 'n Paar veldslae is gewen, maar dit het nie die oorlog beslissend beklink nie.
Sinoniem:
• afdoende
• deurslaggewend
• eiewillig
• onomwonde
• oorweldigend
Vertaling:
Engels: decisive, final, positive
Nederlands: beslissend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van beslis.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|