Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konneksie
konneksie [boodskap #141535] Di, 11 April 2023 20:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
konneksie
Afbreking: kon•nek•sie


Selfstandige naamwoord: konneksie
Meervoud: konneksies
Verkleinwoord: konneksietjie
Meervoud van verkleining: konneksietjies

Betekenis:
• Iemand wat 'n mens ken (as deel van jou persoonlike netwerk).
• 'n Geleidende verbinding.

Gebruik:
• Het jy nie 'n konneksie by die polisie wat ons kan help nie?
• Die konneksie is onverwags verbreek.

Sinoniem:
• aansluiting
• inskakeling
• koppeling
• verbinding

Antoniem:
• diskonneksie

Vertaling:
Engels: connection
Nederlands: connectie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gyp
Volgende onderwerp: pylstert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 01:24:39 MGT 2024