Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ikonoklas
ikonoklas [boodskap #141533] Tue, 11 April 2023 13:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ikonoklas
Afbreking: i•ko•no•klas


Selfstandige naamwoord: ikonoklas
Meervoud: ikonoklaste

Betekenis:
• Persoon wat beelde vernietig en/of die verering daarvan teenstaan.
• (figuurlik) Iemand wat gevestigde opvattings en gewoontes aanval en omverwerp.

Gebruik:
• Die ikonoklaste het in die 17de en 18de eeu beelde in kerke verwoes.
• Martin Luther was nie revolusionêr of ikonoklas nie.

Sinoniem:
• beeldbestormer
• beeldbreker
• beeldvernieler

Afgelei:
• ikonoklasties
• ikonoklastme

Vertaling:
Engels: iconoclasts
Nederlands: iconoclast

Nota:
• Van die Griekse woorde eikon', "beeld" en klastes, "breker".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vibreer
Volgende onderwerp: gyp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 17:22:13 UTC 2024