mag ek ernstig weees?? [boodskap #16845] |
Sat, 15 August 1998 00:00 |
Doos[1]
Boodskappe: 143 Geregistreer: August 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Leendert
Hoekom pla politiek jou so baie?
Ek is nou ernstig. Wat is dit in jou siel wat jou so maak haat???
My hele volwasse lewe, lewe ek nou al tussen die mees polities gesinde
nasies van op aarde. Israel, Ierland, Suid Afrika, Kashmir.
Dit ruk my hart uit dat my mense met sulke kak tussen hulle ore kan
rondlop.
Let op na die mandjies onder jou naels....jy is wat jy haat!
pau...@hotmail.com
|
|
|
Re: mag ek ernstig weees?? [boodskap #16872 is 'n antwoord op boodskap #16845] |
Sun, 16 August 1998 00:00 |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 15 Aug 1998 00:17:49 GMT, "Tannie bokballas" wrote:
nasies van op aarde. Israel, Ierland, Suid Afrika, Kashmir.>>[/color]
So as jy so volwasse is, wie is jy"?
En hoekom vloek en raas jy so?
|
|
|