Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vibreer
vibreer [boodskap #141532] Di, 11 April 2023 13:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vibreer
Afbreking: vi•breer


Werkwoord: vibreer
Verlede tyd: het gevibreer
Teenwoordige deelwoord: vibrerend

Betekenis:
• Om te tril; vinnig heen en weer te beweeg.

Gebruik:
• Haar selfoon vibreer in haar hand.

Sinoniem:
• beef
• resoneer
• ril
• sidder
• skommel
• swaai
• tril
• wikkel

Afgelei:
• vibrasie
• vibrator
• vibreerder

Vertaling:
Engels: to vibrate, trill, quaver
Nederlands: vibreren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vibrasie
Volgende onderwerp: ikonoklas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 01:37:28 MGT 2024