vibrasie [boodskap #141531] |
Di, 11 April 2023 12:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vibrasie
Afbreking: vi•bra•sie
Selfstandige naamwoord: vibrasie
Meervoud: vibrasies
Verkleinwoord: vibrasietjie
Meervoud van verkleining: vibrasietjies
Betekenis:
• 'n Trillende of slingerende beweging (die handeling van vibreer).
Gebruik:
• Inwoners regoor die stad het die aardbewing se vibrasies gevoel.
Sinoniem:
• bewing
• osillasie
• ossillasie
• rilling
• siddering
• skommeling
• trilling
• wikkeling
Afgelei:
• vibrasieploeg
• vibrasiesensitiwiteit
• vibrasietoestel
Vertaling:
Engels: vibration
Nederlands: vibratie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|