Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sanik
sanik [boodskap #141529] Ma, 10 April 2023 18:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sanik
Afbreking: sa•nik


Werkwoord: sanik
Verlede tyd: het gesanik

Betekenis:
• Om aanhoudend te kla of te kerm; tot vervelens toe oor dieselfde onderwerp praat.

Gebruik:
Sanik help nie, ek probeer gereeld, maar niemand luister nie.

Sinoniem:
• karring
• kerm
• kla
• knies
• mor
• neul
• teem
• yl

Afgelei:
• sanikend
• saniker
• sanikerig
• sanikery
• sanikpot

Vertaling:
Engels: to whine, nag, drone
Nederlands: zeuren, zeiken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gekant
Volgende onderwerp: kramp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 01:41:38 MGT 2024