leivoor [boodskap #141526] |
Mon, 10 April 2023 11:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leivoor
Afbreking: lei•voor
Samestelling: lei + voor
Selfstandige naamwoord: leivoor
Meervoud: leivore
Verkleinwoord: leivoortjie
Meervoud van verkleining: leivoortjies
Betekenis:
• 'n Voor waarin water gelei word na waar dit benodig word.
Gebruik:
• Die groentetuin word met 'n leivoor vanaf die dam natgemaak.
Sinoniem:
• sloot
• waterleiding
• watervoor
Afgelei:
• afleivoor
Verwant:
• leiwal
• leiwater
Vertaling:
Engels: ditch, furrow
Nederlands: sloot, greppel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|