Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » strydend
strydend [boodskap #141525] So, 09 April 2023 18:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
strydend
Afbreking: stry•dend
Samestelling: stry + -end


Byvoeglike naamwoord: strydend
Attributief: strydende

Betekenis:
• Wat stry, veg of worstel.

Gebruik:
• Die strydende partye het amper handgemeen geraak.

Sinoniem:
• botsend
• haaks
• handgemeen
• oorlogvoerend
• slaags
• vegtend
• worstelend

Antoniem:
• niestrydend

Vertaling:
Engels: fighting, struggling, warring, combatant
Nederlands: strijdend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van stry.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fieterjasie
Volgende onderwerp: leivoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 01:40:50 MGT 2024