verstommend [boodskap #141517] |
Sat, 08 April 2023 11:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verstommend
Afbreking: ver•stom•mend
Samestelling: verstom + -end
Byvoeglike naamwoord: verstommend
Vergrotende trap: verstommender
Oortreffende trap: verstommendste
Attributief: verstommende
Partitief: verstommends
Betekenis:
• Wat 'n mens verstom (sprakeloos laat).
Gebruik:
• Dit is verstommend hoe vinnig die natuur ná 'n ramp herstel.
Sinoniem:
• asemrowend
• indrukwekkend
• ongelooflik
• ontstellend
• verbasend
• verbluffend
• verbysterend
• verregaande
• wonderbaarlik
Vertaling:
Engels: astounding, incredible, remarkable
Nederlands: verstommend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|