Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bosbewaring
bosbewaring [boodskap #141514] Sat, 08 April 2023 09:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bosbewaring
Afbreking: bos•be•wa•ring
Samestelling: bos + bewaring


Selfstandige naamwoord: bosbewaring
Meervoud:

Betekenis:
• Die beskerming van 'n bos teen uitkapping, brande, ens.

Gebruik:
• Volgens die departement van bosbewaring is die mense ontruim en vore gegrawe om die brand te probeer stuit.

Afgelei:
• bosbewaarder

Vertaling:
Engels: forest conservation
Nederlands: bosbehoud

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tuimel
Volgende onderwerp: juigend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 16:53:23 UTC 2024