Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
België
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
België
[
boodskap #141511
]
Sat, 08 April 2023 07:48
Leksikograaf
Boodskappe:
20946
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
Die ligging van België in Europa.
België se landsvlag.
België
Afbreking: Bel•gi•ë
Pleknaam:
België
Betekenis:
• 'n Land in Noordwes-Europa, omring deur Nederland, Duitsland, Luxemburg en Frankryk, amptelik die Koninkryk België.
Gebruik:
• Brussel is die hoofstad en ekonomiese enjin van
België
.
Afgelei:
• Belg
• Belgies
Verwant:
• Vlaams
Vertaling:
Engels: Belgium
Nederlands: België
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
uitblinker
Volgende onderwerp:
duiselingwekkend
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Sun Dec 29 16:55:19 UTC 2024