uitblinker [boodskap #141510] |
Fri, 07 April 2023 18:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitblinker
Afbreking: uit•blin•ker
Samestelling: uitblink + -er
Selfstandige naamwoord: uitblinker
Meervoud: uitblinkers
Verkleinwoord: uitblinkertjie
Meervoud van verkleining: uitblinkertjies
Betekenis:
• Iemand wat uitblink (goed presteer).
Gebruik:
• Al die uitblinkers is tydens die jaareindfunksie vereer.
Sinoniem:
• bielie
• bobaas
• kampioen
• korifee
• meester
• presteerder
• ramkat
• ster
• toppresteerder
• uithaler
• wenner
Vertaling:
Engels: achiever
Nederlands: uitblinker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|