Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitblink
uitblink [boodskap #141509] Fri, 07 April 2023 18:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitblink
Afbreking: uit•blink
Samestelling: uit + blink


Werkwoord: blink uit, uitblink
Verlede tyd: het uitgeblink

Betekenis:
• Om besonder goed te presteer.

Gebruik:
• Hy het nog altyd uitgeblink in rugby.

Sinoniem:
• oortref
• skitter
• uitstaan

Afgelei:
• uitblinkend
• uitblinker

Vertaling:
Engels: to excel, shine, stand out
Nederlands: uitblinken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ramkat
Volgende onderwerp: uitblinker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 17:10:10 UTC 2024