Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ramkat
ramkat [boodskap #141508] Vr, 07 April 2023 17:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ramkat
Afbreking: ram•kat
Samestelling: ram + kat


Selfstandige naamwoord: ramkat
Meervoud: ramkatte
Verkleinwoord: ramkatjie
Meervoud van verkleining: ramkatjies

Betekenis:
• (skertsend) Iemand wat deur goeie prestasie bewondering afdwing.

Gebruik:
• Jou ou ramkat!
• Hy is 'n pure ramkat.

Sinoniem:
• bielie
• doring
• staatmaker
• ster
• uitblinker
• uithaler

Vertaling:
Engels: first‐rate chap
Nederlands: uitblinker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vlooimark
Volgende onderwerp: uitblink
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 08:54:31 MGT 2024