weergaloos [boodskap #141505] |
Fri, 07 April 2023 11:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
weergaloos
Afbreking: weer•ga•loos
Samestelling: weerga + -loos
Byvoeglike naamwoord: weergaloos
Vergrotende trap: weergaloser
Oortreffende trap: weergaloosste
Attributief: weergalose
Betekenis:
• Sonder gelyke (weerga).
Gebruik:
• Haar skoonheid is weergaloos.
Sinoniem:
• buitengewoon
• ongeëwenaard
• onoortroffe
• onoortreflik
• onvergelyklik
• uniek
Afgelei:
• weergaloosheid
Vertaling:
Engels: unrivalled, unparalleled, matchless, unique
Nederlands: weergaloos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|