Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fliekvlooi
fliekvlooi [boodskap #141502] Vr, 07 April 2023 06:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fliekvlooi
Afbreking: fliek•vlooi
Samestelling: fliek + vlooi


Selfstandige naamwoord: fliekvlooi
Meervoud: fliekvlooie
Verkleinwoord: fliekvlooitjie
Meervoud van verkleining: fliekvlooitjies

Betekenis:
• Iemand wat baie van fliek hou.

Gebruik:
• Hy is 'n fliekvlooi wat nie 'n geleentheid mis om by die silwerdoek uit te kom nie.

Sinoniem:
• fliekfanatikus
• rolprentfanatikus

Vertaling:
Engels: movie lover, movie buff
Nederlands: filmfanaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oudword
Volgende onderwerp: jammerlappie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 09:02:23 MGT 2024