Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » memorabilia
memorabilia [boodskap #141499] Do, 06 April 2023 14:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
memorabilia
Afbreking: me•mo•ra•bi•li•a


Selfstandige naamwoord:
Meervoud: memorabilia

Betekenis:
• Voorwerpe wat gehou of versamel word om 'n mens aan iemand, 'n plek of 'n gebeurtenis te herinner.

Gebruik:
• Verskeie geskenke wat aan Paul Kruger gegee is, asook ander memorabilia, word in die Krugerhuis uitgestal.

Sinoniem:
• aandenkings
• soeweniers

Vertaling:
Engels: memorabilia
Nederlands: memorabilia

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beskikbaarstel
Volgende onderwerp: verbinding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 08:51:37 MGT 2024