Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beskikbaarstel
beskikbaarstel [boodskap #141498] Do, 06 April 2023 13:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beskikbaarstel
Afbreking: be•skik•baar•stel
Samestelling: beskikbaar + stel


Werkwoord: stel beskikbaar, beskikbaarstel
Verlede tyd: het beskikbaargestel

Betekenis:
• Om beskikbaar te maak.

Gebruik:
• Die verslag sal môre beskikbaargestel word.

Afgelei:
• beskikbaarstelling

Vertaling:
Engels: to make available
Nederlands: beschikbaar stellen

Nota:
• Word meestal los geskryf (as twee woorde).

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: befaamd
Volgende onderwerp: memorabilia
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 08:42:59 MGT 2024