befaamd [boodskap #141497] |
Thu, 06 April 2023 11:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
befaamd
Afbreking: be•faamd
Samestelling: befaam + -d
Byvoeglike naamwoord: befaam, befaamd
Vergrotende trap: befaamder
Oortreffende trap: befaamdste
Attributief: befaamde
Betekenis:
• Wat roem/faam verwerf het; op 'n goeie manier bekend is.
Gebruik:
• Boete Troski was 'n befaamde rolprentvervaardiger van films soos "The Gods Must Be Crazy".
Sinoniem:
• beroemd
• vermaard
• welbekend
Afgelei:
• befaamdheid
Vertaling:
Engels: renowned, famous, famed
Nederlands: befaamd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|