Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » melancholies
melancholies [boodskap #141496] Thu, 06 April 2023 11:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
melancholies
Afbreking: me•lan•cho•lies


Byvoeglike naamwoord: melancholies
Vergrotende trap: melancholieser
Oortreffende trap: melancholiesste
Attributief: melancholiese

Betekenis:
• Wat van melancholie getuig. Swaar van gemoed en met 'n sombere uitkyk.

Gebruik:
• Die kind lyk melancholies en haar skoolwerk is besig om agteruit te gaan.

Wisselvorm:
• melankolies

Sinoniem:
• bedruk
• depressief
• droefgeestig
• mismoedig
• morbied
• neerdrukkend
• neerslagtig
• somber
• swaarmoedig
• swartgallig
• terneergeslae
• triestig
• treurig
• weemoedig

Vertaling:
Engels: melancholic, depressed
Nederlands: melancholisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terugploeg
Volgende onderwerp: befaamd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 16:51:14 UTC 2024