terugploeg [boodskap #141495] |
Thu, 06 April 2023 07:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
terugploeg
Afbreking: terug•ploeg
Samestelling: terug + ploeg
Werkwoord: ploeg terug, terugploeg
Verlede tyd: het teruggeploeg
Betekenis:
• Om iets deur te ploeg in die grond terug te sit.
• (figuurlik) Om terug te gee.
Gebruik:
• Ná die oes word die reste in die landerye teruggeploeg.
• Die winkel ploeg 'n groot deel van sy winste in die gemeenskap terug.
Sinoniem:
• teruggee
• terugplaas
• terugwerk
Vertaling:
Engels: to plough back
Nederlands: terugploegen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|