Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heliopouse
heliopouse [boodskap #141491] Wo, 05 April 2023 18:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die heliosfeer.
Die heliosfeer.
heliopouse
Afbreking: he•lio•pou•se
Samestelling: helio- + pouse


Selfstandige naamwoord: heliopouse
Meervoud:

Betekenis:
• Die begin van die interstellêre ruimte, waar die warm sonwind die digter interstellêre medium ontmoet.

Gebruik:
• Voyager kon binne net een dag daarin geslaag om deur die heliopouse te beweeg.

Vertaling:
Engels: heliopause
Nederlands: heliopauze

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bofbalspeler
Volgende onderwerp: bestempel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 09:01:05 MGT 2024